www.veldtrap.co.za  - Veldtrap met woorde  - Sondag 5 Maart 2017
www.veldtrap.co.za  - Veldtrap met woorde  - Sondag 5 Maart 2017

ATLEET INFORMASIE

Atlete kan vanaf 06:00 aanmeld.  Daar sal ontbyt en tee en koffie te koop wees vir die honger es.

Op die roete is daar, water en Coke (nie alle produkte by elke waterpunt nie).
 

Pre-registrasie

Tel jou drafwoord op by Maties Sport se kantore net agter die Danie Craven standbeeld.

TYD: Vrydag, 2 Maart vanaf 14:00 tot 18:00
Saterdag, 3 Maart vanaf 06:30 (by die Beginpunt, verby Maties Sport se kantore aan jou regterkant)

Maties Sport Contact Info
Call 021 808 4642
e-mail: active@sun.ac.za
http://www.sun.ac.za/sport

Kaart na Danie Craven Statue

 

 

Ingesluit in fooi

Resieswoord, spekboomplantjie, PVM energiestafie asook ‘n Aquelle gegeurde water vir elke deelnemer.
 

Laat registrasie op die dag

Jy kan Vrydagmiddag vanaf 14:00 by Maties Sport of Saterdagoggend vanaf 06:30 nog registreer.
 

DRAF

07:45 6 KM “JAPTRAP”
07:30 12 KM “SWEET-TAP”
 

Daar word nie offisieel tye geneem nie, maar daar is pryse vir 1ste,2de en 3de in elke afstand asook hope gelukkige trekkings.
 

Bring Saam

    Sonskerm / Hoed

    Kombers / Piekniekstoel

    Vriende

    Geld vir koffie en middagete

    Persoonlikheid!

Afsnytyd 10:00

Prysuitdeling 09:30 (afhangend van die spoed van die veld en ander veranderlikes)

Gelukkige trekking 10:00
 

PARKERING

Daar sal parkering by die stadium wees. Kyk asb uit vir ons verkeers- en sekuriteitswagte.
Maak ook gerus gebruik van die Parkeer en Pendeldiens op hoek van Coch- en Van Redestraat (oorkant La Rochelle)

mapie
www.veldtrap.co.za  - Veldtrap met woorde  - Sondag 5 Maart 2017

BORGE

AlumniCrest_s

PVM_opt
clearpixel 
Stellenbosch Munisipaliteit - www.veldtrap.co.za  - Veldtrap met woorde
Aquelle
CTWC-logo-green250
Falke-Logo
www.veldtrap.co.za  - Veldtrap met woorde  - Sondag 5 Maart 2017

BYEENKOMS KIEKIES

kiekies www.veldtrap.co.za  - Veldtrap met woorde  - Sondag 5 Maart 2017

Copyright © 2013 Veldtrap. All Rights Reserved Coral Vine

POWERED BY 24WEB

Powered by 24web

clearpixel